ccb

LCF is gebaseer op verhoudings en uit die aard van ons bediening en groei het ons ‘n unieke kommunikasie platform in gebruik. CCB is ‘n aanlyn platform waarby u kan registreer en op hoogte bly van die nuuste gebeure binne LCF. Hierdei is nie ‘n sosiale media platform soos “Facebook” nie, maar ‘n gefoksde kommunikasie platform vir mense binne die LCF gemeenskap.

Al ons eposse en boodskappe word deur CCB gestuur. Ons nooi u uit om so gou moontlik te registreer om deel te word van die aanlyn LCF gemeenskap.

REGISTREER SELF AANLYN
https://lcf.ccbchurch.com