KidsGames bied iets vir almal – 24 tot 28 Junie

KidsGames is: 5-dag program propvol speletjies, kuns, drama, georganiseerde sport, sowel as ‘n Bybelprogram en omgee projek met die doel om Gr2-Gr7 kinders bybelgefundeerde lewensvaardighede te leer in ‘n veilige pret omgewing.

KidsGames Volunteers: Volunteers groei in hulle leierskap en diensbaarheid deur hulle vaardighede en liefde te gebruik om ‘n verskil te maak in God se koninkryk.

 

View Kids Games Facebook Galleries