
Kidsgames
Ons het die voorreg gehad om ‘n uitreik aksie te hou tydens die 2010 wêreldbeker sokker, as deel van die 2010 World Harvest program. Die teikengroep was Laerskoolkinders en ‘n KidsGames program was aangebied. Twee weke van baie pret was aangebied by Sancta Maria Skool en die Kainos Kampterrein in SE4. Kinders het die geleentheid gekry om lekker saam te sing, “experiencial” speletjies te speel, kort Bybel toepassing geleenthede was gegee deur groepleiers. Ons het ook die geleentheid gegee vir kinders om hul harte vir die Here te gee, met groot suksus. ‘n Afsluitingseremonie wat die ouers bygewoon het en waartydens kinders ‘n medalje ontvang het, was ‘n defnitiewe hoogtepunt. Klik hier vir foto's
We had the privilege to present an outreach opportunity during the 2010 Soccer World Cup, as part of the 2010 World Harvest project. The focus group was primary school kids and a KidsGames program was presented. Two weeks with a lot of fun was held at Sancta Maria Primary School as well as the Kainos Campsite in SE4. Children had the privilege to sing, to play experiential games as well as short Bible application moments presented by group leaders. Children were presented with the gospel in order to accept Jesus Christ in their hearts with a lot of success. A closing ceremony was held that parents attended and children were awarded with a medal.
Click here for photos
Malagasies
Life gemeente het die voorreg gehad gasheer te wees van ‘n groep van 25 Malagasies van Madagaskar. Hulle het kom bedien met tradisionele sang en musiek, deelgeneem aan ‘n uitreik in Orange Farms, en het ook gehelp om ons kantore te help verf! Hulle gebedslewe en bedieningshart was vir ons ‘n groot inspirasie gewees!
Life church had the opportunity to host a group of 25 Malagasies from Madagascar. They come to serve with traditional song and music. They also were part of an outreach event in Orange farms. They also helped to paint our Church offices. Their prayer life and servant hearts inspired us greatly!