|
Ons visie is gebasseer op twee skrifte uit Matt 22:37 “Jy moet die Here jou God liefhê met alles wat jy is en het”
sowel as Matt 28:19 “Gaan dan heen en maak dissipels”
Jou eerste stap:
1. Woon ‘n Life 101 kursus by waar jy meer leer oor waar ons vandaan kom en hoe ons dinge doen.
2. Woon ‘n Life 102 kursus by wat die fondasie van ons geloofsoortuigings weergee.
Klik onder vir spesifieke betrokkenheid:
|