Our Elders

An LCF Elder is a mature, humble, stable and passionate servant-leader who loves a holy and hospitable life and stands up for the truth and Chritstian values.

‘n LCF Ouderling is ‘n volwasse, nederige, stabiele en pasievolle diensbare leier wat ‘n heilige en gasvrye lewe liefhet en opstaan vir die waarheid en Christelike waardes.

Ons bedank ons Ouderlinge vir hulle “commitment” en getrouheid as diensknegte in die gemeente. Ons Ouderlinge in Life Christian Fellowship is tans as volg: Melanie Peters, Nicola Koch, Corné & Tania Wessels, André en Reneé Vermeulen, Jan & Adel Kemp, Brian Harris, Jacques & Christa van Heerden, Stefan & Shani Oosthuizen, Johann & Jankie Peek, Jaco & Minette Visser.