INSPIRASIE STASIE

Die menings wat uitgespreek word tydens die Inspirasie Stasie podsendings, is nie noodwendig die menings van LCF Gemeente nie. As jy bekommerd is oor iets wat 'n gas tydens een van ons podsendings gesê het, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Gesonde Geestelike Dors


Friedel Coetsee, March 17, 2022
Deel van die Hidrasie reeks

Pastoor Friedel gesels verder oor Sondag wat verby is se preek tema Hidrasie. In hierdie potgooi raak ons prakties oor hoe ons ons geestelike dors moet les.

Die Inspirasie Stasie is 'n "potcast" vir mede gelowiges deur mede gelowiges om mekaar te inspireer, en 'n vars perspektief op die lewe en omstandighede te gee.

LCF Logo
141 Rossini Blvd, Vanderbijlpark