Die menings wat uitgespreek word tydens die Inspirasie Stasie podsendings, is nie noodwendig die menings van LCF Gemeente nie. As jy bekommerd is oor iets wat 'n gas tydens een van ons podsendings gesê het, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Om aan te hou Glo: Lorraine deel haar Getuienis
Anna-Lize Coetzee, July 25, 2024
Deel van die Getuienis reeks
Lorraine deel met ons hoe, deur baie seer tye, God steeds getrou was, en opgedaag het.




