INSPIRASIE STASIE

Die menings wat uitgespreek word tydens die Inspirasie Stasie podsendings, is nie noodwendig die menings van LCF Gemeente nie. As jy bekommerd is oor iets wat 'n gas tydens een van ons podsendings gesê het, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Weet Jy Waarna jy Luister?


Chantelle Kriel Matthews, May 11, 2022
Deel van die Chantelle Kriel Matthews reeks

Hierdie week gesels Chantelle met ons oor die impak van die musiek op die kinders wat haar dansskool bywoon, en hoe sy tot die besef, van die impak van musiek en die woorde van musiek, in haar eie lewe gekom het.

Lewer gerus kommentaar in die kommentaar boks.

LCF Logo
141 Rossini Blvd, Vanderbijlpark