INSPIRASIE STASIE

Die menings wat uitgespreek word tydens die Inspirasie Stasie podsendings, is nie noodwendig die menings van LCF Gemeente nie. As jy bekommerd is oor iets wat 'n gas tydens een van ons podsendings gesê het, kontak asseblief die LCF-leierskap.


'n Lewe Van Chaos Vir Baie Jare, Maar God...


Anna-Lize Coetzee, November 27, 2025
Deel van die Getuienis reeks

Christelle se lewe was chaos vir baie jare. Dwelms, drank, en homoseksuele verhoudings was haar normaal, maar God het haar lewe in 'n oomblik kom verander.

LCF Logo
141 Rossini Blvd, Vanderbijlpark