INSPIRASIE STASIE

Die menings wat uitgespreek word tydens die Inspirasie Stasie podsendings, is nie noodwendig die menings van LCF Gemeente nie. As jy bekommerd is oor iets wat 'n gas tydens een van ons podsendings gesê het, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Wat is Waarheid? vra Pontius Pilatus


Anna-Lize Coetzee, January 29, 2026
Deel van die Inspirasie reeks

Ons is in tye wat die waarheid aangeval word en verdraai word. Luister na hierdie podsending op die LCF Gemeente Webtuiste en skryf vir ons by testimony@lifecf.org
Ondersteun ons by inspirasiestasie.co.za

LCF Logo
141 Rossini Blvd, Vanderbijlpark