Die menings wat uitgespreek word tydens die Inspirasie Stasie podsendings, is nie noodwendig die menings van LCF Gemeente nie. As jy bekommerd is oor iets wat 'n gas tydens een van ons podsendings gesê het, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Story of Marriage Kursus: Waaroor gaan dit, en hoekom jy in jou huwelik moet belê
Anton en Natlie, May 25, 2022
Deel van die Story of Marriage reeks
Ons gesels saam met Anton en Natlie oor die Story of Marriage kursus. Anton en Natlie brei bietjie uit oor wat hulle sien paartjies mee sukkel, en wat die kursus behels.




