INSPIRASIE STASIE

Die menings wat uitgespreek word tydens die Inspirasie Stasie podsendings, is nie noodwendig die menings van LCF Gemeente nie. As jy bekommerd is oor iets wat 'n gas tydens een van ons podsendings gesê het, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Marisca Vertel Vir Ons Van Haar Derde Boek


Anna-Lize Coetzee, April 2, 2026
Deel van die Getuienis reeks

Marisca getuig hoe Heilige Gees haar gehelp het om haar derde boek te publiseer, en hoe sy met geen kennis of bronne begin het nie. Ondersteun ons by inspirasiestasie.co.za of skryf vir ons by testimony@lifecf.org

LCF Logo
141 Rossini Blvd, Vanderbijlpark