INSPIRASIE STASIE

Die menings wat uitgespreek word tydens die Inspirasie Stasie podsendings, is nie noodwendig die menings van LCF Gemeente nie. As jy bekommerd is oor iets wat 'n gas tydens een van ons podsendings gesê het, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Die Invloed van Kuns op Ouers en Kinders


Carine Zietsman, March 23, 2022
Deel van die Invloed van Kuns reeks

Ons gesels vandag met Carine Zietsman wat al baie jare lank kunsles gee. Sy vertel ons hoe kuns verander het, en dat kuns nie net meer is wat op 'n "canvass" aangebring word nie. Ons gesels saam oor hoe ons as ouers meer bewus, en betrokke kan wees.

LCF Logo
141 Rossini Blvd, Vanderbijlpark