Die menings wat uitgespreek word tydens die Inspirasie Stasie podsendings, is nie noodwendig die menings van LCF Gemeente nie. As jy bekommerd is oor iets wat 'n gas tydens een van ons podsendings gesê het, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Edwin en Hannah se Getuig oor Hulle Pad met Aanneming
Edwin en Hannah, June 8, 2022
Deel van die Aanneming reeks
Edwin en Hannah stap al 'n baie lang pad met infertiliteit, en daarna moes hulle 'n kanker pad stap. Deur dit alles sien hulle God se hand, en hoe dit hulle 2 dogtertjies oor hulle pad gebring het. Hannah getuig dat sy dit nie anders sou wou hê nie.




