INSPIRASIE STASIE

Die menings wat uitgespreek word tydens die Inspirasie Stasie podsendings, is nie noodwendig die menings van LCF Gemeente nie. As jy bekommerd is oor iets wat 'n gas tydens een van ons podsendings gesê het, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Wat is nuut by die LCF Tienerbediening?


LCF Tienerbediening, July 6, 2022
Deel van die Tieners reeks

Hierdie week gesels ons met Juhan, Nelmari en Kim oor hulle nuwe planne vir die Tienerbediening die res van die jaar. Hulle nooi ouers uit om hulle tieners aan te spoor om deel te wees van die tienerbediening familie.

LCF Logo
141 Rossini Blvd, Vanderbijlpark