Die menings wat uitgespreek word tydens die Inspirasie Stasie podsendings, is nie noodwendig die menings van LCF Gemeente nie. As jy bekommerd is oor iets wat 'n gas tydens een van ons podsendings gesê het, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Henrie Degenaar Inspireer Ons Met "Life Christian Adventure"
Anna-Lize Coetzee, August 3, 2022
Deel van die Life Christian Adventure reeks
Henrie Degenaar vertel ons van LIFE CHRISTIAN ADVENTURE en hoe God 'n pad met hom, en sy seuns gestap het. Luister saam oor hoe Life Christian Adventure vandag saam met God werk, om die harte van kinders na hulle ouers te draai, en die harte van ouers na hulle kinders.




