INSPIRASIE STASIE

Die menings wat uitgespreek word tydens die Inspirasie Stasie podsendings, is nie noodwendig die menings van LCF Gemeente nie. As jy bekommerd is oor iets wat 'n gas tydens een van ons podsendings gesê het, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Hoe om 'n Aktiewe Dissipel van Christus te Wees


Mandy Theron, March 30, 2022
Deel van die Hoe om 'n Aktiewe Dissipel van Christus te Wees reeks

Vandag vertel Mandy Theron vir ons 'n getuienis van hoe sy reageer het op Heilige Gees se stem en gehoorsaam was, en hoe NET EEN gebed 'n huishouding verander het.

*Intussen is Mpho uit die hospitaal ontslaan en gesond.

LCF Logo
141 Rossini Blvd, Vanderbijlpark