Die menings wat uitgespreek word tydens die Inspirasie Stasie podsendings, is nie noodwendig die menings van LCF Gemeente nie. As jy bekommerd is oor iets wat 'n gas tydens een van ons podsendings gesê het, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Eugene en Adriana Muller vertel ons hoe God hulle twee saam gebruik om die "Klankland" droom te bewaarheid.
Eugene en Adriana, August 31, 2022
Deel van die 'n Droom Wat Bewaarheid Word reeks
Eugene en Adriana deel met ons waar die "Klankland" droom begin het, hoe hulle saam werk, en die uitdagings van saamwerk in die huwelik. Hulle moedig elkeen aan, om hulle God-droom na te jaag.




