Die menings wat uitgespreek word tydens die Inspirasie Stasie podsendings, is nie noodwendig die menings van LCF Gemeente nie. As jy bekommerd is oor iets wat 'n gas tydens een van ons podsendings gesê het, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Zelda deel met ons die tye in haar lewe wat sy God soms tasbaar, of visueel ervaar het
Zelda Mostert, September 21, 2022
Deel van die Bonatuurlike Ervaringe Saam Met God reeks
Zelda velrtel ons van die kere in haar lewe, van jongs af, wat sy God tasbaar en visueel in haar lewe ervaar het. Dalk het jy sulke oomblikke al gehad? Luister gerus saam.




