Die menings wat uitgespreek word tydens die Inspirasie Stasie podsendings, is nie noodwendig die menings van LCF Gemeente nie. As jy bekommerd is oor iets wat 'n gas tydens een van ons podsendings gesê het, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Leer meer oor die Bybelse feeste in hierdie week van die Fees van Tabernakels
Anna-Lize Coetzee, October 12, 2022
Deel van die Feeste reeks
Anna-Lize deel hoe God 'n plan met die feeste gehad het in die verlede, hoe die Jode die feeste vandag nog hou en dit waarna ons op van die feeste kan uitsien, wat nog in vervulling moet kom.




