Die menings wat uitgespreek word tydens die Inspirasie Stasie podsendings, is nie noodwendig die menings van LCF Gemeente nie. As jy bekommerd is oor iets wat 'n gas tydens een van ons podsendings gesê het, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Keer weer terug na die Bybel vir onsself en ons kinders se onthalwe
Chantelle Kriel Matthews, October 19, 2022
Deel van die Keer Terug reeks
Chantelle Matthews en Anna-Lize gesels oor om weer terug te keer na die Bybel as volwassenes, en die voorbeeld te wees vir ons kinders, van wat ons graag in hulle wil sien. Bring die Bybel en Bybelse beginsels weer terug in die huis.




