INSPIRASIE STASIE

Die menings wat uitgespreek word tydens die Inspirasie Stasie podsendings, is nie noodwendig die menings van LCF Gemeente nie. As jy bekommerd is oor iets wat 'n gas tydens een van ons podsendings gesê het, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Kan Christene Halloween vier?


Anna-Lize Coetzee, October 27, 2022
Deel van die Weerstaan die Duiwel reeks

Ek gesels vandag oor Halloween, en of ons as Christene dit kan vier.

LCF Logo
141 Rossini Blvd, Vanderbijlpark