Die menings wat uitgespreek word tydens die Inspirasie Stasie podsendings, is nie noodwendig die menings van LCF Gemeente nie. As jy bekommerd is oor iets wat 'n gas tydens een van ons podsendings gesê het, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Uit depressie na lig en lewe: Elsa deel haar getuienis
Elsa Enslin, November 2, 2022
Deel van die Getuienis reeks
Elsa Enslin deel haar getuienis van hoekom sy depressief begin word het as 'n tiener, en later in haar lewe God se hand gevat het, en saam met Hom begin stap het.




