Die menings wat uitgespreek word tydens die Inspirasie Stasie podsendings, is nie noodwendig die menings van LCF Gemeente nie. As jy bekommerd is oor iets wat 'n gas tydens een van ons podsendings gesê het, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Wat is op God se hart in 2023?
Anna-Lize Coetzee, January 18, 2023
Deel van die Profesie reeks
Anna-Lize deel wat die Here sterk op haar hart gedruk het tydens die vakansietyd, en wat God wil hê ons moet weet hierdie jaar 2023. Wat is op God se hart vir 2023? Luister gerus.




