Die menings wat uitgespreek word tydens die Inspirasie Stasie podsendings, is nie noodwendig die menings van LCF Gemeente nie. As jy bekommerd is oor iets wat 'n gas tydens een van ons podsendings gesê het, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Ons Bespreek ons 2023 Jaartema en Kalender
Friedel en Lerie, January 25, 2023
Deel van die Raak Betrokke reeks
Ons bespreek ons jaartema, hoe ons op die tema gekom het, sowel as die kalender en die nuwe kursusse waarna almal kan uitsien by LCF.




