Die menings wat uitgespreek word tydens die Inspirasie Stasie podsendings, is nie noodwendig die menings van LCF Gemeente nie. As jy bekommerd is oor iets wat 'n gas tydens een van ons podsendings gesê het, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Uitverkies en Draers van die Teenwoordigheid
Anna-Lize Coetzee, February 15, 2023
Deel van die Hoe om 'n Aktiewe Dissipel van Christus te Wees reeks
Vandag deel Anna-Lize verder oor 1 Kronieke 13 en 15. Ons moet naby aan God bly, as ons Sy wil, wil ken en onder Sy beskerming wil bly.




