Die menings wat uitgespreek word tydens die Inspirasie Stasie podsendings, is nie noodwendig die menings van LCF Gemeente nie. As jy bekommerd is oor iets wat 'n gas tydens een van ons podsendings gesê het, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Getuienis van die Goedheid en Guns van God in Besigheid
Neels en Ivan, February 22, 2023
Deel van die Getuienis reeks
Neels getuig van hoe hy gegaan het van alkolis wat staan op egskeiding na 'n suksesvolle besigheidsman, saam met Ivan as sy vriend en getuie.




