INSPIRASIE STASIE

Die menings wat uitgespreek word tydens die Inspirasie Stasie podsendings, is nie noodwendig die menings van LCF Gemeente nie. As jy bekommerd is oor iets wat 'n gas tydens een van ons podsendings gesê het, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Van "Metal" tot Hillsong, Ivan deel met ons sy getuienis


Ivan Enslin, March 8, 2023
Deel van die Getuienis reeks

Ivan was 'n groot aanhanger van "metal" musiek en alles wat daarmee saamgaan, vir baie jare lank, tot die mat onder sy voete uitgeruk was.

LCF Logo
141 Rossini Blvd, Vanderbijlpark