Die menings wat uitgespreek word tydens die Inspirasie Stasie podsendings, is nie noodwendig die menings van LCF Gemeente nie. As jy bekommerd is oor iets wat 'n gas tydens een van ons podsendings gesê het, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Leer ken die mense agter die Jabes Foundation, en hoe jy betrokke kan raak
Jabes Foundation, March 22, 2023
Deel van die Raak Betrokke reeks
As jy by die Jabes Foundation betrokke wil raak skakel Rina by 072 520 1881 of vir Johan by 082 2544 611 jy kan ook vir hulle 'n epos stuur by johan.riekert63@gmail.com




