INSPIRASIE STASIE

Die menings wat uitgespreek word tydens die Inspirasie Stasie podsendings, is nie noodwendig die menings van LCF Gemeente nie. As jy bekommerd is oor iets wat 'n gas tydens een van ons podsendings gesê het, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Nicola en Christiaan beleef eerstehans God se leiding en redding in 'n tyd van nood


Nicola Cloete, March 29, 2023
Deel van die Getuienis reeks

Nicola vertel ons hoe God ingegryp het tydens haar swangerskap, en die moeilike tyd nie weggevat het nie, maar wonderwerk op wonderwerk gedoen het in haar moeilike tyd.

LCF Logo
141 Rossini Blvd, Vanderbijlpark