INSPIRASIE STASIE

Die menings wat uitgespreek word tydens die Inspirasie Stasie podsendings, is nie noodwendig die menings van LCF Gemeente nie. As jy bekommerd is oor iets wat 'n gas tydens een van ons podsendings gesê het, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Wonderwerk op Wonderwerk; Nicola en Christiaan se Getuienis Deel 2


Nicola Cloete, April 6, 2023
Deel van die Getuienis reeks

Nicola deel hoe Covid haar swangerskap met Leo beïnvloed het en hoe sy geboorte gegee het in baie onbekende tye.

LCF Logo
141 Rossini Blvd, Vanderbijlpark