Die menings wat uitgespreek word tydens die Inspirasie Stasie podsendings, is nie noodwendig die menings van LCF Gemeente nie. As jy bekommerd is oor iets wat 'n gas tydens een van ons podsendings gesê het, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Wat is sonde, en hoekom is dit sleg vir mens?
Anton Coetzee, April 20, 2023
Deel van die Keer Terug reeks
Wat is die sonde en hoekom is dit sleg om sonde te doen? Anton en Anna-Lize gesels saam oor Galasiërs 5:19 die vrug van die sonde en hoe dit ook in ons samelewing genormaliseer word.




