Die menings wat uitgespreek word tydens die Inspirasie Stasie podsendings, is nie noodwendig die menings van LCF Gemeente nie. As jy bekommerd is oor iets wat 'n gas tydens een van ons podsendings gesê het, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Vas, Bid en Wag op die Here
Anton Coetzee, May 17, 2023
Deel van die 21 Dag Vas en Gebed reeks
Anton en Anna-Lize bid saam tydens die 21 Dag vas en Gebed tyd.




