Die menings wat uitgespreek word tydens die Inspirasie Stasie podsendings, is nie noodwendig die menings van LCF Gemeente nie. As jy bekommerd is oor iets wat 'n gas tydens een van ons podsendings gesê het, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Vas, bid, en moenie opgee as jy dit nie dadelik regkry nie!
Anna-Lize Coetzee, May 24, 2023
Deel van die 21 Dag Vas en Gebed reeks
Voel jy of jy God teleurgestel het, omdat jy nie die vas "reggekry" het nie? Word bemoedig, en bid saam met Anna-Lize tydens vandag se potgooi.




