INSPIRASIE STASIE

LCF met gaste in ons podcast-sessies gesels, en die menings van ons gaste is nie noodwendig die menings van LCF nie. As jy bekommerd is oor enige iets wat deur 'n gas gesê word, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Die tieners deel hulle ervaring van die LCF One Life Kamp 2023


Hanro van Heerden, May 31, 2023
Deel van die Getuienis reeks

Hanro en die One Life leiers gesels met die tieners oor hoogtepunte en diep oomblikke op die One Life Kamp. Die kamp was 21 tot 23 April.

LCF Logo
141 Rossini Blvd, Vanderbijlpark