INSPIRASIE STASIE

Die menings wat uitgespreek word tydens die Inspirasie Stasie podsendings, is nie noodwendig die menings van LCF Gemeente nie. As jy bekommerd is oor iets wat 'n gas tydens een van ons podsendings gesê het, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Pieter getuig van hoe God besig is om deur sy seuns en dogters te werk in die SAPS


Pieter van Deventer, June 7, 2023
Deel van die Getuienis reeks

Pieter van Deventer deel met ons hoe God werklik besig is, om deur Sy seuns en dogters, lig in die SAPS in te bring.

LCF Logo
141 Rossini Blvd, Vanderbijlpark