Die menings wat uitgespreek word tydens die Inspirasie Stasie podsendings, is nie noodwendig die menings van LCF Gemeente nie. As jy bekommerd is oor iets wat 'n gas tydens een van ons podsendings gesê het, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Besigheidsman, tot tronk en toe die straat! Shane deel sy getuienis.
Shane Holtman, October 11, 2023
Deel van die Getuienis reeks
Shane deel sy lewensgetuienis, en deur sy getuienis is dit duidelik dat geen lewe buite God se bereik is nie!




