Die menings wat uitgespreek word tydens die Inspirasie Stasie podsendings, is nie noodwendig die menings van LCF Gemeente nie. As jy bekommerd is oor iets wat 'n gas tydens een van ons podsendings gesê het, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Conroy se Getuienis Deel 1
Conroy Delport, April 27, 2022
Deel van die Conroy se Getuienis reeks
Conroy deel sy getuienis met ons, van waar hy kom tot waar hy vandag is in 'n neutedop. Hy het 'n groot getuienis, wat net weereens bewys dat niemand buite God se bereik is nie. Indien jy met Conroy in kontak wil kom kan jy 072 662 0202 skakel.




