Die menings wat uitgespreek word tydens die Inspirasie Stasie podsendings, is nie noodwendig die menings van LCF Gemeente nie. As jy bekommerd is oor iets wat 'n gas tydens een van ons podsendings gesê het, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Nuwe oë, en nuwe tande! Pieter van Deventer getuig van God se guns en goedheid.
Pieter van Deventer, November 29, 2023
Deel van die Getuienis reeks
Pieter van Deventer getuig van hoe God sy jeug kom vernuwe het. Luister gerus en word geïnspireer deur nog 'n Inspirasie Stasie getuienis.




