INSPIRASIE STASIE

LCF met gaste in ons podcast-sessies gesels, en die menings van ons gaste is nie noodwendig die menings van LCF nie. As jy bekommerd is oor enige iets wat deur 'n gas gesê word, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Die Storie agter die Leeu Skildery en 'n Klein Stukkie van Zaendre se Getuienis


Zaendre van Deventer, May 4, 2022
Deel van die Die Storie agter die Leeu Skildery reeks

Hierdie week vertel Zaendre vir ons bietjie van haarself en haar reis met kuns en deel so paar interessante feite oor die Leeu wat sy geskilder het.

Die Leeu is te koop en kan besigtig word by www.zeandre.com

LCF Logo
141 Rossini Blvd, Vanderbijlpark