INSPIRASIE STASIE

Die menings wat uitgespreek word tydens die Inspirasie Stasie podsendings, is nie noodwendig die menings van LCF Gemeente nie. As jy bekommerd is oor iets wat 'n gas tydens een van ons podsendings gesê het, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Wat is die groot probleem met die rooi koeie in Israel?


Anna-Lize Coetzee, May 2, 2024
Deel van die Israel reeks

Hamas sê dat een van die redes hoekom hulle Israel aangeval het, was as gevolg van die "rooi koeie". Die "rooi koeie" moet dan seker belangrik wees ne? Luister na hierdie potgooi.

LCF Logo
141 Rossini Blvd, Vanderbijlpark