Die menings wat uitgespreek word tydens die Inspirasie Stasie podsendings, is nie noodwendig die menings van LCF Gemeente nie. As jy bekommerd is oor iets wat 'n gas tydens een van ons podsendings gesê het, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Dit is nou Goeie Nuus!
Anna-Lize Coetzee, May 9, 2024
Deel van die Goeie Nuus reeks
Daar is 'n groot beweging terug na Christenskap wêreldwyd! Hoekom?




