R1350,00 – R3500,00
LCF Vroue Retreat
“Ek gaan gou dié…” en “Ek gaan gou daai…”
Die lewe jaag. Die horlosie tik vinnig, die kalender raak voller en ons hardloop. Tussen al die geraas en gejaag vergeet ons soms om asem te haal. Ons verloor perspektief; minder belangrike dinge word belangrik. Dit wat ons wil doen, doen ons nie. Maar ons hardloop!
STOP • RESET • RETREAT • BREATHE
Hierdie retreat is ’n uitnodiging om stil te word, om te hoor, om toe te laat dat belangrik weer belangrik word en dat ons harte weer gesond klop. Kom breek saam met ons weg.
’n Naweek gevul met aanbidding, Woordbediening, begeleide stilwordtye, kampvuurgesprekke, kuier, bederf en soveel meer. Posisioneer jouself om deel te wees van ’n onblusbare vuur wat nie uitgedoof kan word nie!
Ons is gereed!
REGISTREER TEEN: 3 SEPT
Vir meer inligting oor die akkommodasie, volg skakel: https://hakunamatataadventures.co.za/accommodation/
Om ‘n vriendin te borg of ‘n donasie te maak vir die Vroue Retreat, volg die skakel : https://www.lifecf.org/borgvroue/
Afbetalingsopsie: Kontak jy vir Megan by LCF om die reëling te maak.
Description
Additional information
| Kies akkommodasie | Simba – Opsie 1, Simba – Opsie 2, Banzai, Nala, Sarabi, Scar, Mufasa – Kamer 1, Mufasa – Kamer 2, Rafiki – Kamer 1, Rafiki – Kamer 2, Kiara – Kamer 1 (Rivier eenheid), Kiara – Kamer 2 (Rivier eenheid), Kiara – Opsie 1, Loft bo (Rivier eenheid), Kiara – Opsie 2, Loft bo (Rivier eenheid), Kiara – Opsie 3, Loft bo (Rivier eenheid), Kiara – Opsie 4, Loft bo (Rivier eenheid), Kiara – Opsie 5, Loft bo (Rivier eenheid), Kiara – Opsie 6, Loft bo (Rivier eenheid), Timon – Kamer 1 (Rivier eenheid), Timon – Kamer 2 (Rivier eenheid), Timon – Kamer 3 (Rivier eenheid), Pumba – Opsie 1 (Rivier eenheid), Pumba – Opsie 2 (Rivier eenheid), Pumba – Opsie 3 (Rivier eenheid), Zazu – Rivier eenheid, Shenzi – Kamer 1, Shenzi – Kamer 2, Shenzi – Kamer 3, Slaapsaal Opsie |
|---|

