Boodskap / Preek oor: Paraklẽsis

Paraklẽtos

Toe ek bid oor die woord vir Sondag: “comfort, oh comfort My people” in my gedagtes – Jes 40:1

  • Dit moet wees dat julle ‘comfort’ / vertroosting benodig – Die Here weet alles.
  • Daar is ‘n verskil tussen comfort en comfort zone.

Comfort meaning : om iemand beter, veiliger, rustiger of minder hartseer te laat voel wanneer hulle seer het, bekommerd, bang of ontsteld is.

Van OT:

  • Jes 66:13 As a mother comforts her child, so I will comfort you.
  • Jes 51:12 I, even I, am He who comforts you…
  • Nãham – Verligting – Ek voel beter, kalmer, veiliger

Tot NT:

  • 2 Kor 1:3-4 (NKJV) – “Blessed be the God and Father of our Lord Jesus Christ, the Father of mercies and God of all comfort, who comforts us in all our tribulation, so that we may be able to comfort those who are in any trouble, with the comfort with which we ourselves are comforted by God.
  • Joh 14:16 (KJV) – … and He shall give you another Comforter… (Paraklētos)
  • Paraklẽsis – Comfort by The Helper present (internally) (Who God is)

Dis duidelik dat die mensdom homself in situasies bevind waar “comfort” benodig word en die Here bly vir ons sê dat dit by Hom te vinde is / dat dit is wie Hy is.

Wat bring vir jou “comfort” / vertroosting?

Is jy in ‘n uitgerekte seisoen waar jy seergemaak, ontsteld, bang of moedeloos is?

  • Wat help jou om te “cope” in die lewe, elke dag? Wat gee vir jou “comfort”?
  • Alkohol, dwelms, kos, porn / seksuele ontsnapping, games, sosiale media, inkopies / gaan koop iets, jou werk, raak besig met enigiets voor jou, jy isoleer, ontkenning en meer.

Vir my: rooiwyn elke aand (tot so 15-20 jaar gelede). Ek ontspan en dit laat my beter voel.

  • Maar dit was ‘n kruk wat vir my “comfort” gebring het.

Hoekom? –> ons soek onmiddellike verligting en vind dit tydelik in die “ander dinge”.

  • Ons soek ‘comfort’ / wil beter voel op ons eie terme.
  • 100 dae in die jaar gaan koop die emosionele eter vir hom iets om beter te voel –> daar was 100 geleenthede om deur Heilige Gees se versterking vertroos te word en Hom beter te leer ken (nou is en 3-4 kg swaarder en sukkel nog steeds om Hom te vertrou)

Om dit by die Here te soek, verander dalk ook nie dadelik die omstandighede nie:

  • maar ons vind versterking / vrede binne ons omstandighede
  • ons leer Hom ken en groei in vertroue.

“I, even I am He who comforts you”

“I will send you another Comforter (paraklẽtos), and He will be with you forever”

HOE? – Geloof / vertroue gaan dikwels gevoelens vooraf.

“Ek sê: ‘ek wil beter voel’ –> Hy sê: ‘Ek wil jou anderste laat dink’.

Gereelde stil word saam Hom en meditasie op Sy woord – dit bring “comfort”

  • Tyd met Hom, tyd in Sy woord, tyd saam medegelowiges.

Bediening:

2 Kor 4:8-9