Die boodskap sonder ‘n titel

Die boodskap sonder ‘n titel

Lees Luk 15:25-32 (CJB) –>

Titel moet eintlik wees: Die 2 verlore seuns (of my keuse: Die goeie pa)

  • Baie van verlede week se boodskap oor “Perspektief” is hier te vinde want Jesus word aangekla dat Hy saam sondaars eet en toe vertel hy 3 gelykenisse in die hoofstuk – elke keer oor iets wat verlore was en dan die blydskap wanneer dit weer gevind is.
  • Mens se tydelike perspektief (hulle verdien dit nie) en Vader se ewige perspektief in konflik.
  • Jy eet saam sondaars – hoekom? – skaap, muntstuk, seun wat verlore is en gevind word.
  • (lees stukkie van Spurgeon Bybel?)

Miskien in vandag se konteks: een seun het weggeloop en een seun het in die kerk gebly.

Vanoggend se fokus is op die oudste seun, wat tuis gebly het. Hy het ook groot “issues” gehad!

  • Nie net die jongste seun nie, maar ook die ouer een se hart is verwyder van hul Pa af. Hulle gee meer om oor hul pa se goed as sy hart.
  • Die een se poging is deur om al die reëls te breek en die ander deur al die reëls te gehoorsaam.
    • “Nog nooit het ek ‘n opdrag van Pa verontagsaam nie” – en wat kry ek in ruil?
    • Self geregtigheid is die houding waar jy glo dat jou eie goedheid, gehoorsaamheid, gedrag, inspanning of morele standaarde jou meer verdienstelik, meer aanvaarbaar of geestelik beter as ander maak as jou broer. (wat godsdienstigheid aan jou doen).
    • Maar ek gaan mos darem nou kerk toe… Nee: waar is jou hart???
  • Die storie eindig so: Die seun wat weggeloop het en terug gekom het is in die huis by die feesmaal, maar die ouer seun wat altyd daar was bly buite…

*** In die varkhok is dit makliker om te besef dat daar ‘n hart binne in jou is wat van jou Pa verwyderd is as wat jy in die kerk is…

In Luk 15 vind ons ‘n seun wat in sy identiteit assosieer as ‘n slaaf en nie ‘n seun nie.

  • Luk 15:29 – Kyk, al die jare werk ek soos ‘n slaaf vir Pa. Nog nooit het ek ‘n opdrag van Pa verontagsaam nie…
  • Hierdie seun was uiterlik gehoorsaam maar innerlik het hy ‘n transaksie tipe verhouding met sy Pa gehad.
  • There is a difference between finding your Father useful and finding Him beautiful.

The older brother is a serious warning. His outward life looked far better than his younger brother’s.Yet when the father’s heart was revealed through mercy, the older brother showed that his own heart was very different from his father’s.

He had learned how to work for the father without learning how to think like the father.

That is perhaps the greatest danger of a slave mentality in the church: you can be very active in the Father’s house while remaining unfamiliar with the Father’s heart.

“Seun” – Grieks – Teknon (my kind) –> die seun gaan af op sy Pa, maar die pa gee ‘n sagte antwoord.

  • Jesus praat hier met Sy vyande – die wie Hom gaan doodmaak.

Titel jy vanoggend se boodskap… Skryf neer. Kyk daarna. Wat wil Heilige Gees vir jou sê vanoggend?