Boodskap / Preek oor: Ek het jou gesê – Handelinge 27:29

Vier Ankers in die storm

Handelinge 27:14-29

Inleiding

Paulus was in die storm om vier redes uniek:

Hy was ‘n kind van God. “Die God aan wie ek behoort” vers 23

Hy was ‘n man met ‘n Roeping/Missie. (God se plan met Paulus)

Hy was ‘n man wat geglo het dat God doen wat Hy se.

Hy het aan God se beloftes en woord vasgehou.

Paulus was Geanker in die Storm: As gevolg van wie s’n hy was, was Paulus ge–anker te midde van die storm, selfs al was die skip dit nie!

Die matrose se fisiese ankers het misluk.

Maar Paulus het vier geestelike ankers gehad wat hom staande en sterk gehou het terwyl die skip geskud en verniel is.

Beskikbaar vir Ons: Hierdie selfde vier sterk ankers is vandag vir jou en my beskikbaar wanneer ons deur die storms van die lewe gaan.

Ankers:

God se…

1. Teenwoordigheid
2. Plan
3. Betroubaarheid
4. Beloftes
I. Die Sterk Anker van God se Teenwoordigheid
• Nie Alleen Nie: Te midde van die woedende storm het Paulus gevind dat hy nie alleen is nie. Die Here het na hom toe gekom om vrede in sy hart te bring.
• Vertroue in die Storm: Ongeag watter storms ons lewens tref—as ons dieselfde vertroue in ons verhouding met die Here het as Paulus (v. 23), kan ons vasstaan op Sy waarheid dat Hy altyd by ons is.
•
• Altyd Daar: Selfs wanneer jy Hom nie kan sien of voel nie, is Hy daar: Hy hou wag, Hy lei, Hy beskerm, want Hy is God.
• Hy sal jou nie los nie: God het jou nie gered om Sy greep op jou te verloor in ‘n storm nie. Hy het jou gered om jou veilig huis toe te neem na Sy heerlikheid.

Skrifverwysings (AMP):

Matthew 28:20b: “…and lo, I am with you always [remaining with you perpetually—regardless of circumstance, and on every occasion], even to the end of the age.”

Hebrews 13:5b: “…for He has said, “I will never [under any circumstances] desert you, nor give you up nor leave you without support, [nor will I in any degree leave you helpless], nor will I forsake or let you down or relax My hold on you [assuredly not]!”

Psalm 23:4: “Even though I walk through the [sunless] valley of the shadow of death, I fear no evil, for You are with me; Your rod [to protect] and Your staff [to guide], they comfort me.”

II. Die Sterk Anker van God se Plan

• Deel van die Plan: Die Here het vir Paulus gesê dat hierdie storm deel was van God se groter plan vir sy lewe. Op daardie oomblik was die storm eintlik die beste plek vir Paulus om te wees, want hy was presies in die wil van God.
• God is Soewerein: God is in absolute beheer van alles wat in die lewe gebeur. As ons weet Hy is op die troon en dat Hy die storms bestuur, kan ons dit deurstaan
• Vlug na Hom toe: Die beste ding wat ons kan doen wanneer die storms woed, is om na Hom toe te hardloop vir skuilplek

Ephesians 2:10

10 For we are His workmanship [His own master work, a work of art], created in Christ Jesus [reborn from above—spiritually transformed, renewed, ready to be used] for good works, which God prepared [for us] beforehand [taking paths which He set], so that we would walk in them [living the good life which He prearranged and made ready for us].

Romans 11:29

 29 For the gifts and the calling of God are irrevocable [for He does not withdraw what He has given, nor does He change His mind about those to whom He gives His grace or to whom He sends His call].

III. Die Sterk Anker van God se Betroubaarheid

• God Hou Sy Woord: Dit wat die Here vir Paulus belowe het, het presies so gebeur: almal het veilig die strand bereik. God het Sy Woord gehou en elke lewe gespaar.
• Hy sal Jou Deurdra: Geen storm kan jou wegwaai van die koers wat God vir jou lewe bepaal het nie.

Skrifverwysings (AMP):

Numbers 23:19 – “God is not a man, that He should lie, Nor a son of man, that He should change His mind. Has He said, and will He not do it? Or has He spoken, and will He not make it good and fulfill it?”

2 Timothy 2:13 – “If we are faithless, He remains faithful [true to His word and His righteous character], for He cannot deny Himself.”

Deuteronomy 7:9 – “Therefore know [without any doubt] and understand that the Lord your God, He is God, the faithful God, who keeps His covenant and His lovingkindness to a thousand generations with those who love Him and keep His commandments…”

Malachi 3:6 – “For I am the Lord, I do not change [that is why you, O sons of Jacob, have not been consumed].”

James 1:17 – “Every good thing given and every perfect gift is from above; it comes down from the Father of lights, with whom there is no variation [no rising or setting] or shadow cast by His turning [for He is perfect and never changes].”

Psalm 18:2 – “The Lord is my rock and my fortress and my deliverer [from rescue]; My God, my rock, in whom I take refuge; My shield and the horn of my salvation, my stronghold.”

Lamentations 3:22–23 – “It is because of the Lord’s lovingkindnesses that we are not consumed, Because His [tender] compassions never fail. They are new every morning; Great and beyond measure is Your faithfulness.”

IV. Die Sterk Anker van God se Beloftes

Terwyl Paulus die lang, vreeslike storm deurstaan het, het die Here vir hom ‘n kosbare belofte gegee: hy sal voor die keiser Nero sal staan en almal op die skip sal gespaar word. Vir Paulus was ‘n woord van God genoeg om hom te anker, want hy het geweet God is getrou aan Sy Woord.

• Die Onwankelbare Woord: God se beloftes is gebaseer op Sy Woord. Dit is suiwer, geïnspireer en sal bly vir altyd staan.
• Beloftes in die storms: Wat beloof God vir ons in die storm?
1. Red / Delivers: “Many are the afflictions of the righteous, but the Lord delivers him out of them all.” (Psalm 34:19) “Die here red hom uit alle benoudhede” AFR83

​“Delivers” Definition: …snatching someone away from the jaws of a predator or pulling them out of deep water.

Skrifverwysings:

Romans 4:21: “…being fully convinced that God had the power to do what He had promised.

Joshua 21:45 – “Not one of the good promises which the Lord had spoken to the house of Israel failed; all were fulfilled.“

Hebrews 10:23 – “Let us hold firmly the confession of our hope without wavering, for He who promised is faithful and totally trustworthy [to His word]…”

Gevolgtrekking

5. Laat sak die Anker van Sy Teenwoordigheid: Sê in jou gees: ‘Here, ek kan U dalk nie nou voel of sien nie, maar ek kies om te glo U is hier by my in hierdie boot. Ek is nie alleen nie.’

6. Laat sak die Anker van Sy Plan: Storms is soms deel was van God se groter plan vir ons lewe. Hy is sowerein en steeds in beheer. Vra Hom wat is die doel/plan in hierdie “strom” Erken God se soewereiniteit. Sê: ‘Vader, hierdie storm het U nie verras nie. U is steeds op die troon. Ek rus daarin dat U selfs hierdie rowwe water deel van U plan sal maak.’
7. Laat sak die Anker van Sy Betroubaarheid: Onthou Corrie ten Boom se woorde dat Jesus jou styf vashou en jou veilig sal huis toe bring. Sê: ‘Here, U het my nie gered om my nou te laat verdrink nie. U sal my veilig anderkant bring.’ Herrinner jouself aan God se karrakter en wat Hy al gedoen het.
8. Laat sak die Anker van Sy Beloftes: Dink aan God se Woord dat Hy jou nooit sal verlaat nie en dat niks jou uit Sy hand kan ruk nie. Sê: ‘Here, U is goed. Ek staan op U beloftes.’

Paulus het gesê:

• Ek waarsu julle
• Ek het julle gesê,
• Moenie bang wees nie,
• Moenie moed op gee nie,
• Moenie jou eie planne maak nie,
• Moenie spring nie

Paulus het geweet:

• God is in beheer
• God is betroubaar
• God het ’n plan ten spyte van jou foute
• God sal jou red
• Jy is Syne