Deur God se oë – Boodskap oor perspektief
Anton Coetzee 10 Nov 2024
Inleiding:
Ons perspektief – die manier waarop ons interpreteer wat rondom ons gebeur – kan ons maak of breek in enige gegewe situasie.
“How we view things, is how we do things” – John Maxwell
Perspektief is ongelooflike kragtig.
Perspektief (hoe sien?) en Persepsie (hoe verwerk?) bepaal hoe ons dink en voel en alles om ons ervaar en ons opinies oor vorm.
Dit bepaal hoe ons dinge en mense en situasies benader en ook ons reaksies (ons knoppies soos laas genoem) en ons optree… hoe ons lewe benader en leef.
Wat vorm ons perspektief in wêreld waarin ons lewe?
As jy nie intensioneel is of ’n filter het nie, bepaal die Wereld jou perspektief)
Leidrade/clues oor hoe ons perspektief/uitkyk lyk, word gewoonlik uitgewys deur wat ons gereeld sê (omdat ons dit dink).
Negatiewe perspektief, Optimistiese perspektief, Godelike perspektief.
God se perspektief spreek van lewe en oorwinning en purpose!
’n Geloofsgevulde Godelike perspektief sê:
Ek is tot alles in staat deur Christus
Ek is meer as ‘n oorwinnaar
By God is niks onmoontlik nie
***God roep ons om ‘n ander perspektief te hê, om bewus te wees van wie Hy is en wie ons (Sy kinders is), in teenstelling met ons eie sienings en wat die wêreld ons mee bombardeer en toegooi.
God het’n totaal ander perspektief as die wêreld.
Sy uitdaging vir ons is, om ons perspektief in lyn te bring met Syne, om dinge vanuit Sy uitkyk of oogpunt te sien, (soos die titel vanoggend sê … deur Sy oë.
Deur ons oë en deur God se oë:
Ons kyk na die uiterlike. God kyk na die innerlike.
Ons waardeer gewildheid. God waardeer karakter.
Ons kyk na intelligensie. God kyk na die hart.
Ons eer diegene met geld. God eer diegene met integriteit.
Ons praat oor wat ons besit. God praat oor wat ons weggee.
Ons lys ons prestasies. God soek ‘n berouvolle hart.
Ons waardeer onderwys. God waardeer wysheid.
Ons hou van grootte. God sien kwaliteit raak.
Ons lewe vir roem. God soek nederigheid.
Ons uitsig is vlak. God se siening is diep.
Ons siening is tydelik. God se siening is ewig.
Sleutel vers:
2 Korintiërs 5:16-17 AMP
16 So from now on we regard no one from a human point of view [according to worldly standards and values]. Though we have known Christ from a human point of view, now we no longer know Him in this way. 17 Therefore if anyone is in Christ [that is, grafted in, joined to Him by faith in Him as Savior], he is a new creature [reborn and renewed by the Holy Spirit]; the old things [the previous moral and spiritual condition] have passed away. Behold, new things have come [because spiritual awakening brings a new life].
Inhoud:
In Rigters 7 lees ons hoe Gideon se perspektief wat ge-challange word!
Your identity changes when you believe that God actually wants to use you to do the impossible – Bill Johnson
Wanneer ons met ons eie negatiewe perspektief leef, beperk ons hoe God in ons en deur ons kan vloei en werk.
“God’s perspective on us is remarkable, almost unbelievable. He delights in us and loves us as a caring Father. He’s running toward us, ready to embrace and forgive us. He’s for us in all the pain of life and can sustain us in every challenge. As I learn to see from God’s perspective, my perspective on everything else shifts. I realize that my failures don’t disqualify me. I’m aware of the security I already have in God’s grace. I trust that nothing will separate me from the love of God in Christ.” – Jud Wilhite
So hoe doen ons dit? Hoe verander ons ons persepsie?
Kies
Ons kan kies om die vrese te glo wat opduik, die leuens wat die vyand voor ons gooi, die gevoelens binne-in ons wat skree en triggers wat gedruk word,
of ons kan kies om te glo dat God vir ons die waarheid vertel het toe Hy gesê het dat Hy is in staat om te doen wat Hy belowe bo alles, en meer as wat ons kan vra of dink.
Vandag het jy ‘n keuse.
Sal jy kies om te glo dat God vir jou is.
Sal jy kies om te glo dat God jou hou en aan jou kant is.
Sal jy kies om te glo jy deur God geroep is.
Sal jy kies om te glo dat God jou voorberei en toerus om wonderlike dinge te doen in Sy koninkryk en dat Hy jou wil gebruik om ’n verskil te mak vir Hom?
Sal jy kies om te glo dat jy geskep is met ’n doel.
Dat jy ‘n oorwinnaar is, dat jy tot alles in staat is deur Christus wat jou krag gee, dat niks onmoontlik is vir die wat glo nie.
Ons begin wanneer ons wat ons “dink/gedagtes/denke” in lyn bring met die waarheid en realiteit van wat God sê.
Om te kies beteken dat ons moet aanvaar dat ons ‘n mate van beheer het oor wat ons dink.
Ons is nie slagoffers van ons gedagtes nie, ons is nie magteloos teenoor ons ingesteldheid en perspektief.
Ons het die keuse om te kies hoe ons dink.
Wanneer daardie los gedagtes en impulse in ons gedagtes opduik, het ons die vermoë om dit te vat of weg te gooi.
Ons, kyk na, evalueer en vervang die negatiewe gedagtes met God se waarheid. Ons kies!
Ons vind die kaart na regte denke en die regte perspektief, in die woord van God.
Hebreërs 4:12 sê
12 For the word of God is living and active and full of power [making it operative, energizing, and effective]. It is sharper than any two-edged [a]sword, penetrating as far as the division of the [b]soul and spirit [the completeness of a person], and of both joints and marrow [the deepest parts of our nature], exposing and judging the very thoughts and intentions of the heart.
2 Timoteus 3:16
16 All Scripture is God-breathed [given by divine inspiration] and is profitable for instruction, for conviction [of sin], for correction [of error and restoration to obedience], for training in righteousness [learning to live in conformity to God’s will, both publicly and privately—behaving honorably with personal integrity and moral courage];
Uit God se woord weet ons wat goed, waar en reg is, moet ons ons gedagtes hiermee vol maak, met die woorde van God self, sodat dit ons weer in die regte denke en Sy siening kan hê.
Die Woord van God gaan jou uitdaag en teen die rowwe plekke van ons harte stamp en skuur.
Dit gaan jou krag en genade en werklike antwoorde gee.
Dit gaan hardnekkige wanopvattings verskuif en vervang met geloof.
Dit gaan die gebroke hart genees, die angs sus en jou in die donkerste ruimtes van jou lewe vertroos.
Dit bied nie leë beloftes nie maar ware hoop.
Omstandighede uitdaging…
In plaas daarvan om net vir God te vra om jou situasie hierdie week te verander, vra Hom om die manier waarop jy jou situasie sien (jou perspektief oor die situasie) te verander.
Jy kan nie altyd situasie/omstandiheid , wat gebeur en wat na jou toe kom beheer nie, maar jy het beheer oor jou perspektief.
God kyk dalk na jou lewe en jou omstandighede en sê:
“Ek gaan dit gebruik om My te eer en My koninkryk te bou en My naam groot te maak!”
“God turns every mess into a message and every test into a testimony.”
Louie Giglio sê “in the end, what we dwell on is what we become. Where we camp, is where we live and die.”
*Storie van Terah (Abram se pa en boetie Haran) wat na seer by ’n dorp Haran vashaak en sy doel mis.
Moenie settle vir dit wat die wêreld bied nie. Leef vanuit God se perspektief en jy sal in jou Kanaan ingaan.
Afsluiting en slot:
Die woord sê:
Bewaar jou hart want daaruit vloei die fonteine van lewe
Bewaar die oë van jou hart want daaruit vloei fonteine van lewe.
Ou liedjie deur Michael W. Smith sê:
“open the eyes of my heart Lord… I want to see You, I want to see you.”
Mag God ons perspektief vernuwe soos ons Heilige Gees toelaat om ons gedagtes nuut te maak.
Mag ons kyk en sien en leef met Sy perspektief. Mag ons vandag en more beleef en verstaan en aanpak omdat ons deur God se oë kyk en dit ons uitkyk ook word.
Ephesians 1:18 bid Paulus: dis my gebed vir ons almal…
18 And [I pray] that the eyes of your heart [the very center and core of your being] may be enlightened [flooded with light by the Holy Spirit], so that you will know and cherish the [a]hope [the divine guarantee, the confident expectation] to which He has called you, the riches of His glorious inheritance in the [b]saints (God’s people), 19 and [so that you will begin to know] what the immeasurable and unlimited and surpassing greatness of His [active, spiritual] power is in us who believe.