Dienstyd: 09h30 Maak asb op Sondae gebruik van die ingang in Thackeray Straat. Die ingang in Rossini Blvd sal slegs deur die week tydens die programme gebruik word. Life Christian Foundation Visie“Jesus Christus in ons. Genade en waarheid deur ons. Gesonde dissipels uit ons.”