Boodskap/ Preek oor Doop: Die “Baptizo” Doop.

 

Boodskap oor die “Baptizo-Doop”                              9 Maart 2025

Vanoggend het ons die voorreg om ’n groep mense te doop.

Vanoggend doop moet verstaan en duidelik weet weet hoekom ons dit doen en wat dit beteken en wat gebeur tydens die gelowige doop.

Vanoggend praat on oor die water doop – soos daarvan lees in Matt 28.

Dit is om gedoop te word nadat jy self besef het dat jy Jesus nodig het as verlosser en Hom aangeneem het as jou saligmaker.

Onder sien ons o.a. dat die doop ’n opdrag van Jesus self is.

18 Jesus came up and said to them, All authority (all power of absolute rule) in heaven and on earth has been given to Me. 19 Go therefore and make disciples of all the nations [help the people to learn of Me, believe in Me, and obey My words], baptizing them in the name of the Father and of the Son and of the Holy Spirit, 20 teaching them to observe everything that I have commanded you; and lo, I am with you always [remaining with you perpetually—regardless of circumstance, and on every occasion], even to the end of the age.” Matthew 28:18-20 AMP

  1. Hier lees ons dat daar dissipels (volgelinge) gemaak moet word.

Wat is ’n dissipel? (volgeling van Jesus)

  • learn of Me,
  • believe in Me,
  • and obey My words
  1. Dan lees ons van doop hulle in die naam van die Vader, Seun en Heilige Gees
  2. Leer hulle.
  • teaching them to observe everything that I have commanded you
  • “observe” means to actively pay attention to and follow the teachings of Jesus, not just passively listening, but actively putting them into practice in your daily life, essentially demonstrating obedience to his commands and living according to his principles 

Pad van Verlossing: Wat gebeur?

  • Ek sien ’n oortuiging van sonde deur HG en besef dat ek ’n verlosser nodig het
  • Ek sien ’n glo dat Jesus God is, dat Hy my lief het, dat Hy gesterf het vir my sonde skuld en opgestaan het.
  • Ek sien ’n omkeer besluit (bekering/wegdraai) en totale oorgee aan Jesus wie se eiendom ek nou is en vir wie ek lewe.
  • Ek sien die deel word van die liggaam van Jesus Christus.
  • Ek sien die water doop waar ek my met Jesus se dood en opstanding vereenselwig.
  • Ek sien die doping van die Heilige Gees wat my met krag toerus om die evangelie te deel en my nuut maak en op ‘n reis neem van Heiligmaking en lewe vir Christus.

Wat gebeur wanneer ons in water gedoop word?

6 What shall we say [to all this]? Should we continue in sin and practice sin as a habit so that [Gods gift of] grace may increase and overflow? 2 Certainly not! How can we, the very ones who died to sin, continue to live in it any longer? 3 Or are you ignorant of the fact that all of us who have been baptized into Christ Jesus were baptized into His death? 4 We have therefore been buried with Him through baptism into death, so that just as Christ was raised from the dead through the glory and power of the Father, we too might walk habitually in newness of life [abandoning our old ways]. 5 For if we have become one with Him [permanently united] in the likeness of His death, we will also certainly be [one with Him and share fully] in the likeness of His resurrection. 6 We know that our old self [our human nature without the Holy Spirit] was nailed to the cross with Him, in order that our body of sin might be done away with, so that we would no longer be slaves to sin. 7 For the person who has died [with Christ] has been freed from [the power of] sin.

8 Now if we have died with Christ, we believe that we will also live [together] with Him, 9 because we know [the self-evident truth] that Christ, having been raised from the dead, will never die again; death no longer has power over Him. 10 For the death that He died, He died to sin [ending its power and paying the sinners debt] once and for all; and the life that He lives, He lives to [glorify] God [in unbroken fellowship with Him]. 11 Even so, consider yourselves to be dead to sin [and your relationship to it broken], but alive to God [in unbroken fellowship with Him] in Christ Jesus.

Romans 6:1-11 AMP

11 In Him you were also circumcised with a circumcision not made with hands, but by the [spiritual] circumcision of Christ in the stripping off of the body of the flesh [the sinful carnal nature], 12 having been buried with Him in baptism and raised with Him [to a new life] through [your] faith in the working of God, [as displayed] when He raised Christ from the dead. Colossians 2:11-12 AMP

21 Corresponding to that [rescue through the flood], baptism [which is an expression of a believers new life in Christ] now saves, not by removing dirt from the body, but by an appeal to God for a good (clear) conscience, [demonstrating what you believe to be yours] through the resurrection of Jesus Christ, 1 Peter 3:21 AMP

38 And Peter said to them, Repent [change your old way of thinking, turn from your sinful ways, accept and follow Jesus as the Messiah] and be baptized, each of you, in the name of Jesus Christ because of the forgiveness of your sins; and you will receive the gift of the Holy Spirit. Acts 2:38 AMP

26 For you [who are born-again have been reborn from above—spiritually transformed, renewed, sanctified and] are all children of God [set apart for His purpose with full rights and privileges] through faith in Christ Jesus. 27 For all of you who were baptized into Christ [into a spiritual union with the Christ, the Anointed] have clothed yourselves with Christ [that is, you have taken on His characteristics and values].Galatians 3:26-27 AMP

Hoe moet ons gedoop word?

Het julle al gehoor van “Baptizo” (Strongs no. 907) griekse woord = Baptise – Nog ’n woord “Bapto” (Strongs no. 911)

Soos in die voorbeeld van Jesus – deur in water gedompel te word. Die woord “doop” kom van die Griekse woord “babtizo en ”Bapto” wat ook beteken “om te onder-dompel of onder water te doop”

Bapto not to be confused with 907, baptizo. The clearest example that shows the meaning of baptizo is a text from the Greek poet and physician Nicander, who lived about 200 B.C. It is a recipe for making pickles and is helpful because it uses both words.

Nicander says that in order to make a pickle, the vegetable should first be ‘dipped'(bapto) into boiling water and then ‘baptised’ (baptizo) in the vinegar solution. Both verbs concern the immersing of vegetables in a solution.  

‘Bapto’ means a quick dip, ‘baptizo’ means immersing, ‘baptising’, to produce a pickle. If they are not baptised (‘baptizo’) they are not pickled.

Platform Diver vs Free Diver

But the first is temporary.

The second, the act of baptising the vegetable, produces a permanent change.

Trust/vertrou Hom wat Jesus is met alles in jou!

Trust fall in Sy arms in

Wie moet/gedoop word?

Die vereistes vir die doop is:

  • Geloof in Christus se liefde vir jou en Sy reddings krag
  • Bekering/repentance (kies om weg te draai van sonde en jou ou lewe en natuur)! draai na Jesus en Sy manier.

Ons glo daarin om kinders te doop wanneer hulle oud genoeg is om te verstaan ​​wat dit beteken en ‘n persoonlike verklaring van hul geloof in Christus te maak.

Wanneer moet ons gedoop word?

So gou moontlik.

Mense in Handelinge het het vorentoe gekom en dit wat binne jou gebeur het, dit wat jy besluit het om te kies: Om Jesus jou koning te maak… het jy be-aam deur in die doopwater in te stap en gedoop te word.

Samevattend:

  1. Die waterdoop is ‘n demonstrasie van ons gehoorsaamheid aan die Here Jesus Christus.2. Waterdoop is ‘n simbool om te identifiseer met die dood, begrafnis en opstanding van Jesus.3. Waterdoop is ‘n openbare verklaring van ons belofte om nie aan te hou wandel in sonde nie.4. Waterdoop is ‘n praktiese demonstrasie van ons geestelike werklikheid en ‘n persoonlike getuienis dat ons oorgegaan het van die ou lewe van sonde na die nuwe lewe in Christus.5. Die doop verbind ons met die wyer Liggaam van Christus.

Slot notas:
Ons moet versigtig wees om nie die betekenis van die doop op ons te laat verloor of dit bloot as ‘n blote tradisie van die Christendom te beskou nie.

Daar is ‘n diep simboliek in die kern van ons geloof ingebed in waterdoop, en elkeen wat daarmee besig is, moet eers bewus gemaak word van die doel en belangrikheid daarvan in die Skrif.

en laastens…Die doop is nie ‘n reinigingsritueel vir Christene nie.

Vir geestelike reiniging, kyk ons ​​na Jesus alleen.

Die doop is ‘n manier om die geestelike werklikheid te demonstreer wat Jesus reeds deur sy werk aan die kruis bereik het.

Die doop red jou nie… Jesus red jou.

Die doop is:

  • Die doop verklaar dat jy ‘n volgeling van Jesus Christus is.
  • Dit is ‘n openbare belydenis van jou geloof in, en toewyding aan, Jesus Christus.
  • Waterdoop is ‘n praktiese demonstrasie van ‘n geestelike werklikheid wat reeds in jou lewe plaasgevind het.

Opsomming en Slot:

By die doop met water gebeur daar meer as net jou kop onder die water druk.

Ja, dit is ’n aksie van ’n besluit uit gehoorsaamheid en oortuiging voor getuies, maar daar is ook iets “masive” wat binne jou tussen jou en God gebeur.

  • Dis ’n sterf vir self (aflê van jou eie wil)
  • Dis ’n besnydenis van my hart
  • Dis ’n opstaan “saam met” en “in” Jesus
  • Dis ’n uittrek van jou sondige natuur
  • Dis ’n aantrek van Jesus se natuur
  • Dis ’n nuwe skepping status aanneem
  • Dis ’n nuwe verbintenis (een word) met Jesus en ons met jou Hemelse Vader
  • Dis die wete dat ek geregverdig en skoon voor God staan, onskuldig (in Jesus) met ’n skoongewaste gewete
  • Dis die wete dat ek skoongewas is deur Jesus se bloed (justified)

Ek lewe nie meer nie, maar Christus in my. Ek is nuut gemaak en ek is met Jesus geklee. Ek behoort nou geheel en al aan Hom.

Amen