Om ANGSTIG te wees is soos om op ’n wiegstoel te sit en wieg.
Wat As God Nie My Gebed Hoor Nie?
Het jy al gebid en gevoel dat God jou nie antwoord nie? Dat God jou nie hoor nie?
Inleiding:
2 Grootste Behoeftes van die mens:
Persoonlike verhouding met Heilige Gees
Wie is die Heilige Gees vir jou? (Kennis of vriend?)
Inleiding wat aansluit by Friedel laas week:
Ander boodskappe oor hoop:
Job 8:13
“So gaan dit met hulle wat vir God vergeet.
Gen 3:8-10
8 And they heard the sound of the Lord God walking in the garden in the cool [afternoon breeze] of the day, so the man and his wife hid and kept themselves hidden from the presence of the Lord God among the trees of the garden.
Hoekom is dit belangrik om na verwerping in ons lewe te kyk?



